Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/08/2009

Vispannekoek / Fish Pancake

(bedien 8)

2 blikkies sardientjie met tamatie of rissie sous.

Druk sardientjies fyn en meng met fyn gekapte uie. Maak witsous en voeg gekapte pietersielie en knoffelsout by. Gooi oor warm pannekoekkies en garneer met kersie tamaties en vars pietersielie. Enige vis kan eintlik hier gebruik word. Maak ´n goeie voorgereg.

bydrae: Petro van der Westhuizen

No comments :

Post a Comment