150 g rou rys. Kook tot gaar en dreineer
120 g meelblom
10 ml bakpoeier
5 ml sout
2 eiers
40 g botter, gesmelt
Voeg al die bestandele by rys en meng goed. Hou botter eenkant. Skep desertlepels in ´n kastrol halfvol sout water. Kook 10 minute met deksel op. Skep kluitjies versigtig , met dreineer spaan, uit in ´n wamr opdienskottel. Gooi baie gesmelte botter en kaneelsuiker. Bedien warm.
bydrae: Petro van der Westhuizen
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment