Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
5/16/2009
Eiers en kerrie / Eggs and Curry
1 k melk ( warm)
2 e meel
¼ t sout en peper
2 e botter
1 t kerrie
4 hardgekookte eiers ( helfte gesny)
Smelt botter,voeg meel, sout en peper en kerrie en stadig ook die warm melk by. Voeg eiers by en maak goed warm in sous.
Bedien met rys.
bydrae: Helene van der Merwe
Sleutelwoorde:
Eier
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment