1 ½ k suiker
1e botter
¼ k meel
1 Murg van Groente
1t bakpoeier
4 eiers geklits
1 k melk
1 t fynkaneel
Kook pampoen gaar. Maak beslag aan van bogenoemde bestanddele. Skep gaar murg-van -groente in gesmeerde bakskottel en gooi beslag bo-oor. Bak ¾ uur in matige oond (375 F)
resep: Helene van der Merwe
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment