Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/30/2009

Feta-, tamatie- en eiervruggebak / Feta, Tomato and Eggplant Bake

400g feta, in dun blokkies gesny
3 tamaties, in skywe gesny
2 eiervrugte in skywe gesny
2 groen soetrissies in skywe gesny
2 uie, in skywe gesny
basiliekruid
2 knoffelhuisies, fyngedruk
60ml olyfolie
sout
grofgemaalde swartpeper
30ml suurlemoensap
Verf ´n bakplaat met olyfolie en rooster die eiervrug tot goudbruin. Rangskik die feta, tamaties, uie, eiervrug, rissies en basiliekruid in ´n bak. Strooi knoffel tussen elke laag en bestryk elke laag met olyfolie. Gooi sout en peper oor en bak vir 15 minute teen 180ºC. Gooi suurlemoensap oor en bak vir nog 20 minute

Bedien met basmati-rys.

No comments :

Post a Comment