Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/31/2009

Tamatiedoopsous / Tomato Dipping Sauce

1 ui, gekap
10 ml olie
1 410g blik tamaties, fyngekap
sout en peper na smaak
15 ml pietersielie, fyngekap

Soteer ui in olie. Voeg tamaties en geurmiddels by en prut vir 15 minute tot sous verdik. Roer pietersielie in.

´n Skeutjie brandewyn of muskadel sal die sous ook lewendiger maak.

No comments :

Post a Comment