Die bekende sjef Jamie Oliver is mal oor Mzoli's Place, 'n restaurant in Gugulethu, Kaapstad. Indie jongste uitgawe van sy tydskrif Jamie Magazine beskryf hy Mzoli's se kos as hemels.
Oliver het onlangs 'n dag by die restaurant spandeer waar hy 'n verskeidenheid disse probeer het en resepte uitgeruil het met eienaar Mzoli Ngcawuzele.
By Mzoli's kies jy jou eie vleis wat dan daar gebraai word. Mzoli's is ook 'n slaghuis.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Follow @kookkuns
No comments :
Post a Comment