Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


5/25/2009

Piesangbrood / Banana Bread

4 ryp piesangs
½ k margarien
½ t koeksoda
½ k melk
1 t vanilla
2 k meel
2 eiers
1 k suiker
1 ¼ t bakpoeier

Meng al die bestanddele, behalwe melk, koeksoda en piesangs. Maak koeksoda aan met melk en voeg by. Voeg piesangs by. Bak 1 uur op 350 °F (180 °C)


bydrae: Chantelle Geldenhuys

No comments :

Post a comment