Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/23/2009

Springbokboud met spesserye-marinade

1 springbokboud -± 2kg
250g varkspek
15 ml olie

Marinade
5 ml fyn naeltjies
15ml koljander
2 ml neut
3 ml vars gemaalde peper
10 ml sout
10 ml bruinsuiker
250 ml Port

Stop boud met spek (vries Spek). Meng al die bestandele van die marinade. Gooi oor boud en los in yskas vir 2 tot 3 dae. Haal uit marinade en druk droog. Braai boud in olie, in swaarboomkastrol tot bruin. Voeg marinade by en kook tot sag. Geniet!

bydrae: Petro van der Westhuizen

No comments :

Post a Comment