Kookkuns.com het nou meer as 1 000 resepte, almal in Afrikaans. Daar word ten minste een nuwe resep per dag gepubliseer. Meeste van die resepte is bydraes van gebruikers en bevat ou Suid-Afrikaanse gunstelinge, klassieke resepte uit die kookkuns en nuwe uitvindsels van die tannie op die hoek. Die 1 000 kerf is in minder as een jaar bereik.
Hier is ook 'n nuttige A to Z Indeks van Kookterme, wenke vir die kombuis, bydraes oor drankies en 'n handige Engels - Afrikaans wynwoordeboek.
Die maandelikse nuusbrief met resepte en ander inligting is uiters gewild en groei tans met amper 10% per maand.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment