Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


7/07/2009

Eiervrugdoopsous

1 groot eiervrug
1 ui
2 knoffelhuisies
4 eetlepels olyfolie
2 eetlepels suurlemoensap
sout
peper

Sny die eiervrug in twee en plaas in ´n gesmeerde oodpan. Rooster 10 minute aan elke kant. Laat die eiervrug dan afkoel en skil af. Sit al die bestandele in ´n voedselverwerker en maak fyn.

Versier met pietersilie. Bedien saam met pitta en olywe.

Stuur jou resepte na bydraes@kookkuns.com . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment