Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/06/2009

Kekerertjie puree

1 blik keker-ertjies
1 lourierblaar
1 bossie kruisement
1 teelepel sout
4 eetlepel suurlemoensap
2 knoffelhuisies
1 eetlepel olyfolie
4 eetlepels joghurt
gemaalde swartpeper
paprika
2 eetlepels warm water

Dreineer die ertjies en plaas dit in die pan saam met die lourierblaar en kruisement. Bedek met water en kook vir 1 uur tot sag. Voeg die sout by vir die laaste 10 minute van kooktyd. Dreineer en verwyder die blaar en kruie.

Plaas die ertjies in ´n voedselverwerker saam met die suurlemoensap en knoffel. Maak fyn en voeg die olie en joghurt gelydelik by. Voeg die ander bestandele by.

No comments :

Post a Comment