4-5 skorsies
2 e meel
1 t bakpoeier
1 e botter/marge
3 eiers geklits
1/2 k suiker
1 k melk
Meng al die bestanddele en gooi dit in ´n redelike diep oondvaste bak. Dit rys ´n bietjie, so laat ´n spasie bo. Bak teen 180 C wanneer dit gestol het, haal uit en stooi kaneel oor.
Kinders hou baie van hierdie gereg.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
7/13/2009
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment