Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


8/26/2009

Klassieke Waldorf-slaai


1 koppie appelstukkies (verkieslik Granny smith)
1 eetlepel suurlemoensap
1 koppie selderystukke
kwart koppie mayonnaise

Besprinkel die appels met die suurlemoensap nadat dit opgesny is en voeg dan al die bestandele by mekaar.

Vir ´n voorgereg kan jy repies hoenderborsies, vark of salm byvoeg.

No comments :

Post a comment