Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/29/2009

Aartappelkoekies

Hier is iets om met oorskiet fynaartappels te doen. Die hoeveelhede moet jy self bepaal na gelang van die hoeveelheid fynaartappels wat beskikbaar is.

Sny uie en spek fyn en braai. Meng met die aartappel, een eier en meel. Die hoeveelheid meel moet net genoeg wees om die beslag styf te maak. Gooi bietjie olie in ´n pan en braai weerskante tot bruin.

No comments :

Post a Comment