500 ml room
15 ml olie
5 ml sout
100 g parmesan
vars gemaalde swartpeper
kookwater
Plaas die fettuccine in ´n diep glasbak en bedek dit met kookwater. Die kookwater moet ´n entjie bo die pasta wees. Voeg die sout en olie by en mikrogolf 10 minute teen 100%. Roer een keer tydens die kookproses.
Laat staan 10 minute en gooi water af. Gooi pasta in bak en roer die room en Parmesaankaas by. Eters kan self besluit oor die peper.
Stuur jou resepte na bydraes@kookkuns.com . Foto's van die resepte is ook welkom
No comments :
Post a Comment