Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/10/2009

Varkies

1 pak varkworsies
Cheddarkaasblokkies
olie

Trek die vel van die worsies af en meng die vleis liggies.

Gebruik stukkies van die vleis om om die kaasblokkies te vorm. Diepbraai dit tot goudbruin.

Dreineer die stukkies op kombuispapier.

No comments :

Post a Comment