Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/01/2009

Geelperske atjar / Peach Atjar

2 kg gesnipperde geelperskes
4 groot uie, gekerf
1 koppie suiker
3 koppies asyn
1 eetlepel kerriepoeier
1 eetlepel borrie

Meng die bestanddele en bewaar in gesteriliseerde flesse.

No comments :

Post a Comment