Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/22/2009

Koue vladrankie vir swanger vroue

½ koppie vla (custard)
suurlemoensmeer na smaak (lemon curd)
suurlemoengeur na smaak (lemon zest)
ys, fyngemaak (crushed ice)
½ koppie koue melk

Plaas al die bestanddele in ‘n menger en versap. Nie te veel Suurlemoensmeer nie.
(Put all the ingredients into a blender and whiz. Don’t overdo the lemon curd and add more crushed ice if desired.)

bydrae: Rocco de Villiers

(met vergunning van Roekeloos.co.za)

No comments :

Post a Comment