Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


9/14/2009

Oorskiet skaapboudgereg

Hierdie is ´n baie vinnige en heerlike gereg om te maak.

Sny boudvleis in skywe en plaas dit in ´n bak saam met gekookte aartappels wat in kwarte / skwye gesny is en gooi ´n blikkie tamatie & uiesmoor daaroor. Bak totdat die gereg deurwarm is.

bydrae: Bianca van den Hende

Stuur jou resepte na bydraes@kookkuns.com . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment