Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/24/2009

Pasta an bykin

Hies my resep vi pasta an bykin:

spek, snipper
ywe, gesnyd
olio d'olivio
´n pan
hitte
enige bleddie pasta - ma nie daai kak van fattis en monies nie

heet pan met olie in - gooi ywe
bruin amper, gooi bykin
teen daai tyd moet die pasta al reg wees,
verloor orals hitte
moer die twee bymekaar
eet met een arm aan die kind vas soos altyd.

bydrae: Carinus Lemmer

No comments :

Post a Comment