Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


9/08/2009

Peuselbeskuitjies

250 ml gerasperde kaas
50 ml mayonnaise
25 ml blatjang
25 ml gerasperde ui
25 ml fyngekapte pietersielie
Tobasco

Meng die bestandele en bêre dit in ´n lugdigte houer in die yskas. Smeer op beskuitjies wanneer jy dit voorsit.

Stuur jou resepte na bydraes@kookkuns.com . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment