20 g wynsteensuur (25 ml)
10 g koeksoda(12,5 ml)
Sif alles baie goed saam oor fyn sif en stoor in droë glasbottel. Gooi in kort roomyshoringkies en verseël met beskuitjie.
Stuur jou resepte na bydraes@kookkuns.com . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a Comment