Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/26/2009

Spekvleis en piesang

1 pakkie spek - gesnipper
1 blik weense worsies - gesnipper
3-4 piesangs - gesnipper
800 ml dik, lekker gegeurde witsous
2 koppies cheddarkaas

Roer helfde van kaas by warm witsous. Skep helfte van witsous in groot bak. Plaas worsies bo-op, dan piesangskywe en dan bacon. Skep orige witsous bo-oor. Sprinkel orige kaas bo-oor en bietjie paprika (opsioneel). Bak vir 45 minute by 180 grade.

No comments :

Post a Comment