sap van 4 lemoene (of as jy te lui is om dit uit te druk - ´n glas lemoensap)
halwe piesang
15 druiwekorrels
Sit als in ´n versapper en maak fyn. Maak dit al die vorige aand en sit in yskas, dan is dit lekker koud in die oggend.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment