Loading

Braai | Brood | Drankies | Eier | Graan | Groente | Happies | Inlê | Kaas | Koek | Koekies | Nagereg | Pasta | Pluimvee | Slaai | Sop | Souse | Vegetaries | Vis en Seekos | Vleis | Wild | Voorgereg / Entrée | Hoofgereg | Slaai | Nagereg

Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Wyn | Wynwoordeboek | Bier | Die spens

10/20/2009

Tamatie en Uiesmoor

1,5 kg tamaties, geskil, in kwarte gesny
45 ml sonneblomolie
6 medium uie, fyngekap
60 ml vars pietersielie, fyngekap
10 ml bruinsuiker
5 ml sout
5 ml varsgemaalde swartpeper

Plaas tamaties in ‘n groot kastrol en prut oor lae hitte tot sag en pulpagtig.
Verhit intussen die olie in ‘n braaipan en soteer uie en pietersielie oor lae hitte tot die uie deurskynend is.
Roer gaar tamaties, suiker, sout en peper by.
Bedek deeglik en prut 10 - 15 minute.

Stuur jou resepte na bydraes@kook.co.za . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a Comment