120 g gaar, gevlokte vis
60 g fyn aartappels
1 eetlepel botter
3 eetlepels fyngekerfde salotte
4 eetlepels broodkrummels
2 eiers, apart geklits
1 eetlepel kerriemengsel
1 eetlepel blatjang
sout
Meng die aartappel, botter, salotte, sout, blatjang en kerrie.
Voeg nou een eier by en meng.
Rol in klein balletjies en doop in die tweede eiermengsel, rol in broodkrummels en diepbraai in olie.
Bedien saam met tamaties.
bydrae: H. Lourens
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment