Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/16/2009

Melktert

As jy soek vir die tert dan is jy nou by verkeerde resep. Hierdie is aanwysings vir hoe om 'n drankie, die Melktert shot / shooter te maak.

Jy het 'n 1,5 liter bottel nodig.
Gooi 80 ml witblits, 1 blikkie kondensmelk en 1 blikkie ingedampte melk in jou bottel. Vul dit op met volroom melk en skud goed.

Bedien een skeut op 'n slag in 'n glas waarin jy kaneel gesprinkel het. Die Melktert moet verkieslik yskoud wees.

Die meer alledaagse weergawe word aangemaak in 'n 750 ml bottel.
Jy gebruik 1 blikkie kondensmelk, 1 blikkie ingedampte melk en vul die bottel op met vodka.

Skud goed en bedien soos bogenoemde.

No comments :

Post a Comment