So maak jy jou eie praline:
Jy smelt een koppie suiker tot bruin, voeg 'n halwe koppie gekapte amandels by en gooi in 'n pan met 'n bietjie vet by. As dit hard is gaan oor die mengsel met 'n roller tot dit stukkies is.
bydrae: W. Botha
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment