Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/01/2009

Kerriehoender / Curry Chicken

1 hoender, in stukke gesny
7 ml sout
250 ml mayonnaise
125 ml blatjang
60 ml goue stroop
30 ml kerriepoeier

Kook die hoender, met sout, tot gaar en dreineer. Verhit jou oond tot 180. Plaas die hoender op een vlak in ´n 2.5l bak. Meng die mayonnaise, blatjang, stroop en kerriepoeier en skep oor die hoender. Bak 40 minute onbedek.

Sit saam met rys voor.

No comments :

Post a Comment