Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/09/2009

Sousboontjies

500 ml gaar, gespikkelde bone
125 g spekvleis, fyn gesnipper
1 ui, gekap
50 ml bruinsuiker
15 ml mosterdpoeier
5 ml sout
2 ml swartpeper
30 ml wynasyn
200 ml water of bone-aftreksel

Meng al die bestanddele saam en plaas in 'n vuurvaste oondskottel. Bak dit vir 1 uur in 'n voorverhitte oond by 180ºC.

No comments :

Post a Comment