Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


10/26/2009

Vinnige tertkors

Hierdie tertkors is bedoel vir enige soet vulsel.

6 eetlepels meel
6 eetlepels maizena
6 eetlepels botter
3 eetlepels versiersuiker

Meng alles saam tot dit soos modelleerklei lyk.
Druk plat in 'n tertbak.
Bak stadig in 'n oond tot die kors ligbruin is.

bydrae: M. Smit

Stuur jou resepte na bydraes@kookkuns.com . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment