5 piesangs, in die lengte gehalveer
sap van 1 suurlemoen
sout en varsgemaalde swartpeper
olyfolie
Deel jou vis op in porsies en braai in olyfolie vir 5 minute.
Pak die vis in 'n gesmeerde oondpan en rangskik die piesang bo-op, drup die suurlemoensap oor en geur met sout en peper.
Bak vir 25 minute in 'n 180ºC oond.
bydrae: P. Jones
Stuur jou resepte na bydraes@kookkuns.com . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a Comment