Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/23/2009

Vleisvetkoekies

120 g meelblom
4 g bakpoeier
sout
oorskiet vleis

Sif droë bestandele. Maak dit dan aan met melk tot mengsel effens styf is. Sny die vleis in klein stukkies en meng met deeg. Skep lepelsvol in ´n pan met olie en bak soos vetkoek.

No comments :

Post a Comment