1 ui, gerasper
1 wortel, gerasper
115 g broodkrummels
300 ml aftreksel
1 eier
1,25 ml gis
Meng die soja, ui, wortel en broodkrummels. Roer die aftreksel by. Laat afkoel en voeg dan die eier en gis by. Laat afkoel. Met nat hande maak jy 6 burgers. Rooster in die oond of braai vir 10 minute.
Stuur jou resepte na bydraes@kook.co.za . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a Comment