Op Doornkraal se etenstafel kom alles van die plaas self af. Die gerookte sonneblomsade, die botter, selfs die ricotta ...
Emilia le Roux, een van die sewe Doornkraal kinders, het saam met haar man dié boek geskryf vir elkeen wat hunker na die stadige lewe in ’n plaaskombuis.
Dis meer as blote kookboek. Dis ook ’n aardse selfhelpboek wat jou leer plant en natmaak en bemes en grootmaak en sorg.
- in pas met die tydsgees
- gepak met plant- en kookwenke
- werkbare, inspirerende resepte
- “slow food” is goedkoper – en smaak lekkerder!
- ’n pragboek met foto’s deur Lien Botha
.
No comments :
Post a Comment