1 blik halwe perskes
halwe koppie mayonnaise
halwe koppie fyn gerasperde kaas
Meng kaas en mayonnaise en skep in perske halwes in. Jy kan bietjie paprika bo-op strooi vir versiering. Sit so paar skywe avo tussen in - dan lyk dit omtrent aantreklik.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
No comments :
Post a comment