Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/04/2009

Lekker nagereg

Indien jy vinnig 'n informele nagereg moet samslaan vir gaste is die oplossing by die naaste supermark.

Koop 'n verskeidenheid sjokolade soos Kit-Kat, Whispers, Pepeppermint Crisp en Smarties. Koop ook jou gunsteling roomys.

Sny die sjokoladestafies in skyfies. Kry 'n verskeidenheid klein bakkies en plaas elke soort lekkergoed in 'n aparte bakkie.

Skep vir jou gaste roomys en laat hulle kies watter lekkergoed hulle saam met die roomys wil eet.

No comments :

Post a Comment