Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/21/2009

Spaghetti Marinara

Kook 500 g spaghetti volgens die aanwysings op die verpakking. Meng dit met goeie tamatiesous (NIE uit 'n bottel uit NIE) en bedien met parmesan.

(Bedien 5)

No comments :

Post a Comment