2 liter vanilla roomys
2 Flakes
1 pakkie Tennis beskuitjies, opgebreek in klein stukkies
1 blik room
1 blik kondensmelk
Enige vrugte klein stukkies gesny of 1 blik vrugteslaai
Laat die roomys smelt tot vloeibaar.
Meng kondensmelk, room, stukkies vrugte, fyngemaakte Flake en koekies by.
Gooi in 'n groot of twee klein bakke uit en plaas in vrieskas om te stol.
bydrae: Francien Mare
Stuur jou resepte na bydraes@kook.co.za . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment