Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


1/26/2010

Gatsby

'n Gatsby is eie aan Kaapstad.

Die standaard Gatsby is 'n langwerpige broodrolletjie, in die middel deurgesny, en gevul met warm aartappelskyfies.

Straatverkopers en kafees maak hul eie weergawes. Steak, Calamari en vis is ook gewilde vulsels saam met die skyfies.

No comments :

Post a comment