Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


1/27/2010

Ystee met vrugtesap

750 ml sterk tee
250 ml lemoensap
60 ml suurlemoensap
suiker na smaak

Meng alles en bedien oor ysblokkies met 'n skyfie suurlemoen.

No comments :

Post a comment