1 knoffelbol, die knoffelhuisies almal skoongemaak
40 ml sonneblomolie
2 jalapeño rissies, in stukkies gesny
sout
crème fraîche
Pak die aartappelskywe op 'n bakplaat, sprinkel die olie oor en geur met sout.
Bak teen 180ºC vir 40 minute. Die laaste 20 minute strooi jy die knoffelhuisies tussen die aartappelskywe.
Strooi die jalapeños oor net voor jy die aartappels bedien asook skeppies crème fraîche.
Stuur jou resepte na bydraes@kook.co.za . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment