Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/15/2010

Kersielikeur / Cherry Liqueur

So maak jy jou eie kersielikeur.

2 kg glanskersies
600 g suiker
1 liter brandewyn

Pak die kersies en suiker in afwisselende lae in 'n fles en gooi brandewyn oor.

Verseël en hou minstens 3 maande lank voor jy dit gebruik. Skud van tyd tot tyd.

Na drie maande syg jy dit deur, bottel, kurk dig toe en verseël met was as die likeur gebêre moet word.

No comments :

Post a Comment