Smelt:
150 g botter saam met
'n handvol tiemie
'n handvol gekapte pietersielie
'n handvol gekapte sprietuie
2 knoffelhuisies, opgesny
40 ml suurlemoensap
Plaas die vis oor die kole en garneer met sout en varsgemaalde swartpeper. Bedruip die vis met die bottersous terwyl dit braai.
Sorg dat jou tuna nie te lank braai nie, dit moet nog 'n pienk kleur in die middel behou.
Bedien met brood, aartappelskyfies en 'n groenslaai.
(bedien 4 persone)
Stuur jou resepte na bydraes@kook.co.za . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a Comment