1 koppie mieliemeel
2 koppies suiker
2 teelepels sout
3 eetlepels gemmer
1 pakkie suurdeeg
Kook alles behalwe die gemmer, vir ± 30 minute.
Laat afkoel, voeg gemmer by en suurdeeg en laat staan vir 'n rukkie.
Gooi in elke bottel 'n paar rosyne.
Gooi bier 'n dun doekie en bottel dan.
Dit kan na 2 dae gebruik word.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment