Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


2/14/2010

Haastige pasteikors

Hierdie pasteikors kan jy gebruik vir enige pasteivulsel. Maak jou gunsteling maalvleisgereg en bedek dit met hierdie kors.

4 eetlepels meel
2 teelepels bakpoeier
1 eetlepel botter
½ koppie melk
1 eier
sout

Maak die deeg aan deur al die bestandele te meng.

Die deeg sal loperig wees.

Gooi dit oor jou gaar vleis en bak tot gaar.

No comments :

Post a comment