Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/15/2010

Hawermoutkoekies / Oats koekies / Oats Biscuits

500 ml hawermout
250 ml suiker
250 ml meelblom
250 ml fyn klapper
12,5 ml stroop
250 ml botter
5 ml koeksoda

Smelt botter en stroop en roer die koeksoda in.
Dit moenie te warm wees nie, anders gis alles uit, ook nie te koud nie, anders proe alles na koeksoda (jy weet seker).

Voeg die res van die droë bestanddele by.

Gooi in lae pannetjies en bak in die oond tot dit bruin is teen 180ºC.

Sny terwyl dit nog warm is.

No comments :

Post a Comment