10 ml asyn
200 g botter
200 ml water
2,5 ml vanieljegeursel
Meng suiker, asyn, botter en water in ‘n kastrol.
Roer dit oor stadige hitte tot die suiker opgelos is. Kook sonder om verder te roer tot dit die harde kraakstadium bereik het, as dit in koue water getoets word.
Voeg die vanieljegeursel by en gooi dit in ‘n vlak pan wat met botter gesmeer is.
Laat dit effens afkoel en merk vierkantige blokkies daarop uit voordat dit hard en koud is.
Breek in stukkies wanneer dit koud is.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment