Heerlik saam met alle vleissoorte
450 g uie, in ringe gesny
100 g preie, in ringe gesny
50 g grasuie, fyngekap
1 liter water
750 ml suiker
5 ml gemengde speserye
Kook die ui, prei en grasui in 'n bietjie water tot net sag.
Dreineer goed.
Voeg die water, suiker en speserye by en roer tot die suiker opgelos is.
Bring tot kookpunt en prut tot die mengsel verdik en nie meer waterig is nie.
Skep in gesteriliseerde flesse terwyl dit nog warm is.
Lewer 750 ml.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Dit klink fantasties lekker. Het juis nou die dag gewonder hoe 'n mens uie marmalade sal maak. Dankie vir die resep!
ReplyDelete